Lindsey de Villiers

EQ4Kids - East Rand

Ek is Lindsey de Villiers, die EQ4Kids Franchise houer van die Oos Rand.


Na 17 jaar in die korporatiewe wêreld kon ek die nood sien vir emosionele intelligensie en waar anders sal die beste plek wees om gesonde gewoontes vir emosionele intelligensie te inkorporeer as by ons volgende generasies. 


Ek sien uit om 'n pad saam met jou en jou kind(ers) te stap sodat hulle nie net nou maar ook in die groot mens wêreld emosionele intelligent individue kan wees.