Die eerste 7 jaar van jou kind se lewe
Antoinette Steyn • August 14, 2020

Een van die belangrikste take wat vir ons as ouers opgelê word, is die bydra wat ons moet lewer in die brein-ontwikkeling van ons kinders. ‘n kind se brein ontwikkel in fases wat gesien kan word as kritiese groei-periodes. Alhoewel elke fase van ontwikkeling van kinders belangrik is, is daar verskeie tydperke wat veral belangrik is. Die eerste van hierdie fases geskied rondom die ouderdom van 2. Die tweede belangrike fase geskied gedurende hul tienerjare. Wat kenmerkend is van hierdie fases is die feit dat die getal konneksies of sinapse tussen die brein selle of neurone van ‘n kind, verdubbel. Volwassenes het byna die helfte minder van hierdie sinapse as twee-jarige kinders. Die konneksies tussen brein selle in hierdie tydperk, met twee keer meer sinapse, stel ‘n kind in staat om vinniger te leer. Dit kan ook bydra daartoe dat dit wat kinders in hierdie tydperk leer, ‘n blywende effek op hul ontwikkeling het.
Die eerste belangrik fase van brein ontwikkeling rondom die ouderdom van twee neem af teen die ouderdom van sewe. Dit bied aan ons die geleentheid om ‘n basis neer te lê in terme van goeie opvoeding vir ons kinders. Ons kan bydrae tot die inneem van belangrike inligting in hierdie fase deur ‘n liefde vir leer in ons kinders te koester en ook hul aandig op ander belangrike vaardighede te vestig, soos emosionele intelligensie ontwikkeling.
Dit is belangrik dat ons hierdie vroeë jare in ons kinders se lewens sal begin sien as ‘n gulde geleentheid om hul intellektuele en morele kompas te kondisioneer om die korrekte rigting aan te wys. Dit is ook die fase waar ons moet begin om daarop te fokus om ‘n positiewe uitkyk op die lewe in ons kinders te vestig. Daar is baie tyd na die ouderdom van 7 om ons kinders toe te laat om te spesialiseer in een ding waarmee hulle goed is. Kom ons fokus eers daarop om hul bloot te stel aan ‘n verskeidenheid aktiwiteite en laat hulle toe om die wêreld en al die geleenthede wat dit kan bied te verken.
Indien die maatstaf vir die meet van intelligensie gebaseer was op die vermoë om te kan leer sou kinders tussen die ouderdom van min of meer twee tot sewe moontlik gesien kon word as die mees intelligentste van die mensdom.
Navorsing toon ook dat sommige vaardighede nie naastenby so effektief aangeleer kan word soos in hierdie eerste krities belangrike fase van brein ontwikkeling nie.
Ons as ouers het ‘n belangrike rol om te vervul, hoe vroeër ons begin om ‘n positiewe bydrae te lewer in gesonde brein ontwikkeling in ons kinders, hoe groter hul kanse vir sukses.
Share Post
Complete the following form if you require more info about EQ4kids or want to enroll your child at your nearest Franchise.
Blog Enquiry

Fear is a natural and universal emotion that everyone experiences at some point. For children, fear can stem from a variety of sources—whether it’s the fear of the dark, separation from parents, new social situations, or fears of failure. While fear is a protective emotion designed to keep us safe, when it becomes overwhelming or persistent, it can hinder a child’s emotional growth and daily functioning. Teaching children how to manage and cope with fear through emotional intelligence (EQ) can help them face challenges confidently and build resilience in the process.

As parents, we play a pivotal role in shaping our children’s emotional experiences. While feelings like joy, excitement, and pride are often celebrated, emotions like shame are more difficult to navigate. However, understanding and managing shame in a healthy way is crucial for emotional well-being and growth. Shame is a powerful emotion, and if handled poorly, it can have lasting negative effects on a child’s self-esteem and sense of worth.

Academic success is often associated with intellect and hard work, but there’s another vital ingredient that’s often overlooked: emotional intelligence (EQ). EQ refers to the ability to recognize, understand, and manage one’s emotions, as well as empathize with others. It plays a significant role in shaping how students approach learning, handle challenges, and interact in academic settings.

In a world increasingly driven by connection, collaboration, and empathy, emotional intelligence (EQ) is no longer an optional skill—it’s a necessity. EQ encompasses the ability to understand, manage, and express emotions while recognizing and respecting the feelings of others. For children, these abilities are foundational to success not just in relationships but in academics, careers, and personal well-being.

Biting is a common yet challenging behavior among preschool-aged children. While it can be distressing for parents, caregivers, and other children, it’s important to understand that biting is often a developmental phase. For young children who are still learning to express themselves verbally, biting can be a way of communicating frustration, seeking attention, or exploring their environment.




